Inleiding
 
Die Gimnasium Oudstudentebond is die huis van oudstudente en ondersteuners van die Paarl Gimnasium. Dit is die strewe van die Bond om die belange van hierdie tradisieryke skool, wat oor 146 jaar geslyp is tot die skool wat hy vandag is, te dien en te bevorder. Voorts strewe die Bond om die band tussen oudleerlinge, ondersteuners en ouers van die skool uit te bou.

Die Bond wat outonoom is, beskik oor ‘n volledige grondwet, lederegister, jaarprogram, asook kantoor met sekretaresse.

 
Borgskappe
Daar is geen borgskappe beskikbaar nie.
Foto Galery
OSB